• Blog

    Posted on November 20th, 2011

    Written by abie

    Dis ‘n mean ou wêreld baby…

    Dis nie regtig so bad nie. Jy word gebore, leer loop, spel, wiskunde en allerhande ander goed wat jy either onthou of vergeet afhangende van jou liefde vir die onderwerp. Jy gaan studeer verder, of nie, kry ‘n werk en later dalk selfs ‘n loopbaan. Jy werk jou hele lewe deur en dan, as jy [...]

  • Blog

    Posted on November 10th, 2011

    Written by abie

    Tori Amos, Londen en onse eie Juju

    Ek het hom probeer waarsku, maar ek dink nie hy’t die memo gekry nie. Juju is geskors. Of is hy? Is dit goeie nuus of moet ons bewend agter ons tralies sit en wonder of ons nie beter moes oplet met Die Suidlanders se skrikbewind DVD nie. Die tyd sal leer, dis wat die wonderlikste [...]

  • Blog

    Posted on May 15th, 2011

    Written by abie

    Ope brief aan Julius Malema – Want ek wonder al lank hieroor…

    Mr Malema
    I’m confused. My confusion possibly sprouts from the fact that I don’t care much for politics. In saying that, I find a bigger place for politics society than I do racism. For this reason I’m not going to write this letter with any political or racist subtext.
    I am a 36 year-old white South African. [...]

  • Blog

    Posted on February 3rd, 2011

    Written by abie

    Dinderdag…

    Môre môre!
    Wat ‘n lieflike dag…my buurman het my iets amazing geleer hierdie week…as jy dink jy’t ‘n kak tyd op aarde, dan gaan jy een hê…maar as jy dink jy’t ‘n goeie tyd…dan sal selfs die af tye beter wees…persepsie…
    Anyway…sodra ek ‘n manier gekry het om mp3 files kleiner as 2MB te krim sodat mens [...]

  • Blog

    Almal daar buite...skuus vir die stilte...weereens...dit was 'n rowwe tyd. Die ...

  • Subscribe to UpdatesSubscribe to the RSS feed to stay updated