Comments on: Kykie baardjie

By: Johan de Vries
Snaaks hoe die fokus verander het in die laaste paar jaar. T-Shirts en freebies,  die websites – dan myspace en natuurlik Facebook. Moenie vergeet van Twitter en al die ander goed wat nog daar buite is nie. Alles werk hand aan hand, maar die beste manier om jou naam uit te kry bly nog steeds die “word of mouth”. Dis vir my nog “snaaks” (na al die jare)  om iemand te ontmoet wat na my potgooi luister – en gewoonlik weet hulle meer van my af as ek gedink het ….

Afrikaner boobs – wat bly dan nou mooier    Hoekom sou dit beter in Pretoria werk wonder ek, as enige ander plek in die land ?