Drie jaar se grawe om die songs uit te kry, drie jaar se wag vir die inspirasie om my om my enkels te vat en my kop teen die muur te slaan…die wag was die moeite werd…hier is hy nou…behoort in jou naaste cd winkel te wees voor einde Februarie.
This entry was posted on Saturday, February 6th, 2010 at 12:38 am and is filed under Blog, Fotos.
You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.


Ek love dit. Daar is nog werk gedoen op dit, en dit lyk awesome.
Die pap horlosie is my favourite.