De Afstand Tussen Tyd is genomineer in twee kategorieë, Beste Rock Album en Beste Alternatiewe Album!
This entry was posted on Wednesday, August 25th, 2010 at 8:43 am and is filed under Blog.
You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.


Abie,
K’s self ‘n seun van die Baai maar te lank al in the VSA. Het al jou albums. Wanneer kom ‘Die afstand tusen tyd” op iTunes of Rhythm Records of miskien selfs eMusic?
Cheers en dankie,
Jaco
Hi Jaco
My music is by Rhythm, maar Afstand sal dalk nog ‘n tydjie vat voor hulle hom gelaai het. Hou BeepToMe.com dop. Baie binnekort sal die cd internasionaal beskikbaar wees deur hierdie platform.
Mooibly! En skreeu as daar ‘n mooi bargain iPhone 3GS rondloop…myne raak nou oud en hulle’s net te duur in SA! hehehehe…
Dankie vir die inloer en hallo sê!
Thanks vir die terug-post en verwysings. Sal hulle dophou.
Stuur gou ‘n email na die adres wat ek moes invul as jy ernstig is oor die iPhone.
Jaco
Is dit moontlik om Die Afstand Tussen Tyd (of enige ander van jou songs) te luister op jou website?
Die songs sal binnekort beskikbaar wees op die website, asook ‘n manier om die nuwe cd te koop direk van di ewebsite af.
Dis GREAT news. (en so baie vinnig
ek was nounet op die beeptome website maar…..(call me anything)…..ek het nie ‘n cellphone nie! Ons bly in Holland. Hoop jou website gaan my kan help vir kersfees…
Hahahaha…
Sjoe…Jip, BeepToMe lewer nog nie internasionaal af nie. Iets vir die nuwe jaar. Ons kan altyd ‘n plannetjie maak…
Jaco en Jacques
My iPhone App is beskikbaar. Gaan net na die AppStore op jou iPhone en search vir Abel Kraamsaal. Download die App en wanneer jy op die main menu kom, wag dat die updates download. Jy kan die hele nuwe album deur die app luister op jou foon…
Have fun!
AK