Aweeh Soutie
Vanoggend is een van die mooiste oggende wat die Oos-Kaap kan bied. Dis vroeg, die koffie is perfek en die lug is ysig buite. Die huis en sy ingewande slap nog, maar ek is op. Daar’s iets magneties aan die planeet hierdie tyd van die oggend. Die dag skud sy vere reg, die voëltjies maak [...]

