Sondeval
“Sondeval” tref die mark weer na 18 maande van die vorige cd. HIerdie keer speel ek met drie Engelse songs, maar hou ook by die Abel Kraamsaal resep van songs.
“Sondeval” tref die mark weer na 18 maande van die vorige cd. HIerdie keer speel ek met drie Engelse songs, maar hou ook by die Abel Kraamsaal resep van songs.
Welkom by die Abel Kraamsaal website. Hier kan jy kom loer na nuwe foto’s, nuus oor gigs, die launch van die nuwe cd en algemene daaglikse blog updates.
“Wonder jy ook soms” maak sy verskyning 18 maande na “Woorde op ‘n Wynboks”. Hierdie keer neem ons die cd op in Sunset Studios.
Woorde op ‘n Wynboks was my heel eerste kennismaking met die studio in 2003. Met die hulp van Gian Groen neem ons hierdie outjie op om die topwindende toekoms in te vaar. Abel Kraamsaal word gebore
Soggens wanneer my drie-en-n-half jarige dogtertjie wakker word vra sy heel eerste of dit ‘n nuwe dag is. Vandat sy gebore is het ek soggens vir haar gesê “hallo nuwe dag, hallo wêreld”. Nou hoor ek dit elke oggend uit haar mond en ek’s mal daaroor. Dit wys ‘n dieper begrip van die son-wat-weer-opkom konsep. [...]
Dit het ‘n hele verstommende, vinnig verbyvliegende drie jaar gevat om die nuwe album te maak. “Die afstand tussen tyd” is ‘n viering, ‘n coming out vir ‘n stukkie siel wat vasgesit het. Nou’s hy vry, nou’s ek weer vry. Dit het ‘n paar maande se skryf, ‘n handjie vol ou vriende en een befokte [...]