• Blog, Fotos

    Posted on January 29th, 2010

    Written by abie

    Tags

    Blomkind

    Blomkind

    Die Blomkind musiekvideo is klaar geskiet. Hier’s ‘n paar foto’s van dag een se scenes. Daar volg nog aand foto’s en vanoggend vroeg se strand foto’s…

  • Blog

    Posted on January 26th, 2010

    Written by abie

    Tags

    Om ‘n klavier uit te brand

    Teen die tyd dat die ink op hierdie baldsy een geword het met die papier, het ons reeds ‘n musiekvideo geskiet. Die musiekvideo behels ‘n vriend se jonger sussie, die kamera operateurs van Johannesburg, ‘n ou klavier en ‘n draagbare cd spelertjie. Elkeen van die komponente is redelik maklik bekombaar, behalwe vir die klavier. Die [...]

  • Blog

    Posted on January 22nd, 2010

    Written by abie

    Tags

    Die begin

    Stres is ‘n bliksem. En so onnodig meeste van die tyd. Ek weet van niemand wat al iets kon reg stres nie. En dis boonop geweldig ongesond om so te stres. In die Franse platteland is mens se lewensverwagting heelwat hoër as die res van die wêreld. Hoekom? Wan die mense raak nie vreeslik opgewerk [...]

  • Blog

    Posted on January 2nd, 2010

    Written by abie

    Tags

    Nuwe jaar

    Nuwe jaar

    Dis uiteindelik ‘n nuwe jaar. Daar was ‘n tyd wat ek gedink het 2009 gaan nooit sy gat sien nie. Liewe aarde! Hoe mal kan ‘n jaar word voor hy moet weggesleep en oor die kop geslaan raak? Nog een week van 2009 en iemand sou my moes wegsleep aan my hare en oor die [...]

  • Blog

    Posted on December 23rd, 2009

    Written by abie

    Tags

    Kaap

    Kaap

    Dis vir my fokken lekker om in die Kaap te wees. Dis die eerste keer in ‘n baie lang tyd dat ek in die Kaap kom kuier, al my vriende te siene kry EN uiteindelik uit die kloue van die donnerse depressie is. Daai dier wat jou kop dof maak vir realiteit, jou ledemate lam [...]

  • Blog

    Posted on December 18th, 2009

    Written by abie

    Tags

    Kykie baardjie

    Kykie baardjie

    ‘n Baie goeie vriend van my het eens ietsie aangeraak. Wat word van band t-shirts wanneer mense hulle nie meer dra nie. In die jare wat ek die musiek industrie betree het was t-shirts een van die spreekbuise van jou band. Nie net was dit ‘n aanduiding van jou welvaart as viermanskap nie, maar aangesien [...]

  • Blog, Fotos

    Posted on December 17th, 2009

    Written by abie

    Tags

    Nuwe cd

    Nuwe cd

    Die nuwe cd se details sal vroeg in die nuwe jaar op die site gesit word. Ons is klaar in die studio en die finale mixing word tans gedoen. Sodra ons gelukkig is met die mix, dan gaan hy Stellenbosch toe vir die mastering proses vanwaar ons hom mooi netjies in sy boksie verpak en [...]

  • Blog

    Posted on December 16th, 2009

    Written by abie

    Tags

    Nuwe dag, nuwe dinge

    Nuwe dag, nuwe dinge

    Soggens wanneer my drie-en-n-half jarige dogtertjie wakker word vra sy heel eerste of dit ‘n nuwe dag is. Vandat sy gebore is het ek soggens vir haar gesê “hallo nuwe dag, hallo wêreld”. Nou hoor ek dit elke oggend uit haar mond en ek’s mal daaroor. Dit wys ‘n dieper begrip van die son-wat-weer-opkom konsep. [...]

  • Blog

    Posted on December 16th, 2009

    Written by abie

    Tags

    Nuwe Tattoo

    Nuwe Tattoo

    Dit het ‘n hele verstommende, vinnig verbyvliegende drie jaar gevat om die nuwe album te maak. “Die afstand tussen tyd” is ‘n viering, ‘n coming out vir ‘n stukkie siel wat vasgesit het. Nou’s hy vry, nou’s ek weer vry. Dit het ‘n paar maande se skryf, ‘n handjie vol ou vriende en een befokte [...]

  • Blog

    Posted on December 14th, 2009

    Written by abie

    Tags

    Nuwe tattoo beplanning…

    Nuwe tattoo beplanning…
  • Older Posts Yeah! There are more posts, check them out.

    Newer Posts Yeah! There are more posts, check them out.