Vonk Afrikaanse Musiek Toekennings
Daar is dit nou so…Ons vat die Beste Alternatiewe Album van die jaar toekenning by die VAMT’s! VATSO!
Dankie aan die band:
Robert Mitchley, Wayne Davidson, Johan Willemse, Die Ware Noord, Emile Minnie, Gavin Canone.
Dankie aan Vonk Musiek:
Kobie Koen, Alfred Hoyer, Michael van Zyl, Wayne Teich
Dankie aan Lydia Winchester, my PR ma!
En laaste, maar definitief nie die [...]

