Vasgevang
“Vasgevang” is ‘n versamel album van die eerste drie cd’s. Ons het “Vasgevang” uitgebring om die eerste drie cd’s te vier voor ons begin skryf het aan die nuwe album.
“Vasgevang” is ‘n versamel album van die eerste drie cd’s. Ons het “Vasgevang” uitgebring om die eerste drie cd’s te vier voor ons begin skryf het aan die nuwe album.
“Sondeval” tref die mark weer na 18 maande van die vorige cd. HIerdie keer speel ek met drie Engelse songs, maar hou ook by die Abel Kraamsaal resep van songs.
“Wonder jy ook soms” maak sy verskyning 18 maande na “Woorde op ‘n Wynboks”. Hierdie keer neem ons die cd op in Sunset Studios.
Woorde op ‘n Wynboks was my heel eerste kennismaking met die studio in 2003. Met die hulp van Gian Groen neem ons hierdie outjie op om die topwindende toekoms in te vaar. Abel Kraamsaal word gebore